Luke 24:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het saam gepraat oor al hierdie dinge wat gebeur het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle was druk in gesprek met mekaar oor al hierdie dinge wat gebeur het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle was in gesprek met mekaar oor al hierdie dinge wat voorgeval het. |
| Afrikaans 1983 | Hulle was in gesprek met mekaar oor al hierdie dinge wat gebeur het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het met mekaar gepraat oor al hierdie dinge wat gebeur het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het met mekaar gepraat oor alles wat gebeur het met Jesus. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle twee was ernstig aan die gesels oor die gebeure van die afgelope naweek. |