Luke 24:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En kyk, twee van hulle het dieselfde dag gegaan na 'n dorpie met die naam van Emmaus, wat omtrent sestig myl van Jerusalem af was.
Afrikaans (NLV) 2011 En kyk, op dieselfde dag was twee uit hulle geledere op pad na ’n dorpie met die naam Emmaus, elf kilometer vanaf Jerusalem.
Afrikaans 1933/1953 En twee van hulle was dieselfde dag op pad na 'n dorp wat agt myl van Jerusalem af was, met die naam van mmas.
Afrikaans 1983 Op dieselfde dag was twee van hulle op pad na 'n dorpie met die naam Emmaus, twaalf kilometer van Jerusalem af.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En kyk, juis op dié dag was twee van hulle op pad na 'n dorp met die naam Emmaus, sestig stadion van Jerusalem af.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dieselfde Sondag het twee van die mense wat ook altyd by Jesus se dissipels was, na die dorpie Emmaus geloop. Emmaus was 60 stadioi van Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Twee van Jesus se volgelinge het op daardie Sondag besluit om terug te gaan na die dorp waar hulle gebly het. Hulle dorp se naam was Emmaus, so twaalf kilometer buite Jerusalem.