Luke 24:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle woorde het vir hulle gelyk as slinkse sprokies, en hulle het dit nie geglo nie.
Afrikaans (NLV) 2011 maar vir laasgenoemdes het hierdie dinge soos kletspraatjies geklink en hulle het die vroue nie geglo nie.
Afrikaans 1933/1953 En hul woorde het vir hulle na onsinnige praatjies gelyk, en hulle het hul nie geglo nie.
Afrikaans 1983 Maar vir hulle het hierdie verhaal na onsin gelyk en hulle het die vroue nie geglo nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar vir die apostels het hierdie woorde na leë praatjies geklink, en hulle het die vroue nie geglo nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) het die apostels gedink die vroue praat nonsens, en hulle het die vroue nie geglo nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar die apostels het hulle skepties gesit en aankyk. Hulle het nie ’n woord daarvan geglo nie.