Luke 24:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit was Maria Magdalena en Johanna en Maria, die moeder van Jakobus, en ander vroue wat by hulle was, wat hierdie dinge aan die apostels vertel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vroue was Maria Magdalena, Johanna, Maria, die ma van Jakobus, en die ander vroue saam met hulle. Hulle het hierdie dinge aan die apostels gaan vertel, |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit was Maria Magdal,na en Johanna en Maria, die moeder van Jakobus, en die ander vroue saam met hulle wat dit aan die apostels vertel het. |
| Afrikaans 1983 | Die vroue was Maria Magdalena en Johanna en Maria die ma van Jakobus. Ook die ander vroue saam met hulle het dieselfde dinge aan die apostels vertel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was Maria Magdalena en Johanna en Maria, die moeder van Jakobus, en 'n paar ander vroue saam met hulle. Hulle het hierdie dinge aan die •apostels vertel; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die vroue wat hierdie dinge gesien het, was Maria Magdalena, Johanna, Maria ma van Jakobus, en die ander vroue wat by hulle was. Toe hulle hierdie dinge vir die apostels vertel, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terloops, die vroue wat eerste daar by die graf was, se name was Maria Magdalena en Johanna en Maria, die ma van Jakobus. Daar was ook ’n paar ander vroue by hulle. Hulle was baie opgewonde oor wat met hulle gebeur het. |