Luke 23:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het hy met baie woorde met hom ondervra; maar hy het hom niks geantwoord nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het Jesus vraag op vraag gevra, maar Hy het hom niks geantwoord nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het Hom met baie woorde uitgevra, maar Hy het hom niks geantwoord nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy het allerlei vrae aan Hom gestel, maar Jesus het hom niks geantwoord nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het Hom uitvoerig ondervra, maar Jesus het hom glad nie geantwoord nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Herodes het vir Jesus lank uitgevra, maar Jesus het hom niks geantwoord nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het egter net daar gestaan sonder om enigiets te sê. Herodes het Hom die een ding na die ander gevra, maar Hy het niks geantwoord nie. |