Luke 23:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe Pilatus van Galilea hoor, het hy gevra of die man 'n Galileër was.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Pilatus dit hoor, het hy probeer uitvind of die man dan ’n Galileër is.
Afrikaans 1933/1953 En toe Pilatus van Galil,a hoor, vra hy of die man 'n Galil,ër is.
Afrikaans 1983 Toe Pilatus dit hoor, vra hy of die man dan 'n Galileër is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe •Pilatus dit hoor, vra hy of die man 'n Galileër is;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Pilatus dit hoor, vra hy: “Kom hierdie man van Galilea?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Pilatus hoor dat hulle van Galilea praat, vra hy dadelik: “Kom hy dan uit Galilea?”