Luke 23:54 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daardie dag was die voorbereiding, en die sabbat het aangebreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was die Vrydagmiddag laat, die tyd van voorbereiding vir die naderende Sabbat. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit was die dag van voorbereiding, en die sabbat wou aanbreek. |
| Afrikaans 1983 | Dit was Vrydag, en die sabbat het al begin aanbreek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die Voorbereidingsdag, en die Sabbat het al begin aanbreek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit het alles op die Vrydag gebeur, en daarna het die Sabbatdag begin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het gesorg dat Jesus se liggaam begrawe was voordat die sabbatdag aangebreek het. |