Luke 23:52 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie man het na Pilatus gegaan en die liggaam van Jesus gesmeek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie man het na Pilatus toe gegaan en Jesus se liggaam gevra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het na Pilatus gegaan en die liggaam van Jesus gevra |
| Afrikaans 1983 | Hierdie man het na Pilatus toe gegaan en die liggaam van Jesus gevra. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het na •Pilatus gegaan en Jesus se liggaam gevra. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josef het na Pilatus toe gegaan en hy het vir Pilatus gevra of hy die liggaam van Jesus kan kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |