Luke 23:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al sy bekendes en die vroue wat hom van Galiléa gevolg het, het van ver af gestaan en hierdie dinge aanskou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Jesus se vriende, asook die vroue wat Hom van Galilea af gevolg het, het op ’n afstand bly staan en al hierdie dinge aanskou. |
| Afrikaans 1933/1953 | En al sy bekendes het ver weg gestaan; ook die vroue wat Hom van Galil,a gevolg het, het hierdie dinge gesien. |
| Afrikaans 1983 | Maar al Jesus se vriende, ook die vroue wat Hom van Galilea af gevolg het, het op 'n afstand bly staan. Hulle het al hierdie dinge gesien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al sy kennisse en ook die vroue wat Hom van Galilea af gevolg het, het op 'n afstand bly staan en hierdie dinge gesien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar al die mense wat vir Jesus geken het, ook die vroue wat saam met Jesus van Galilea gekom het, het daar gebly staan, 'n bietjie verder weg. Almal, ook die vroue, het gesien hoe Jesus sterf en wat alles gebeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Klompie van Jesus se getroue volgelinge het ook daar eenkant gestaan en alles aanskou. Onder hulle was die groepie vroue wat oral in Galilea agter Jesus aangekom het. |