Luke 23:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die son is verduister, en die voorhangsel van die tempel het in die middel geskeur.
Afrikaans (NLV) 2011 Die son is uitgedoof en die swaar gordyn van die tempel het middeldeur geskeur.
Afrikaans 1933/1953 en die son is verduister; en die voorhangsel van die tempel het middeldeur geskeur.
Afrikaans 1983 die son het opgehou om te skyn. Die voorhangsel in die tempel het middeldeur geskeur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die son is verduister, en die voorhangsel in die heiligdom is in twee geskeur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe dit donker word, het die gordyn in die tempel van bo tot onder geskeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vrydagmiddag, toe die son op sy helderste moes skyn, was die hele gebied donker. Boonop het die swaar gordyn wat die allerheiligste deel van die tempel van die ander vertrekke afgeskei het, ook middeldeur geskeur.