Luke 23:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit was omtrent die sesde uur, en daar was duisternis oor die hele aarde tot die negende uur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Teen ongeveer twaalfuur het duisternis toegesak oor die hele land tot drie-uur toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit was omtrent die sesde uur, en daar het duisternis oor die hele aarde gekom tot die negende uur toe; |
| Afrikaans 1983 | Dit was al omtrent twaalfuur, toe kom daar duisternis oor die hele land, en dit het tot drie-uur geduur; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was ongeveer die sesde uur, en duisternis het oor die hele aarde toegesak tot die negende uur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was omtrent twaalfuur die middag. Dit het donker geword oor die hele land. Dit was donker tot drie-uur die middag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe, skielik, word alles pikdonker. Van twaalfuur af tot drie-uur daardie |