Luke 23:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus sê vir hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die paradys wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus se antwoord was: “Ek verseker jou, vandag nog sal jy saam met My in die paradys wees.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jesus antwoord hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees. |
| Afrikaans 1983 | Jesus antwoord hom: “Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het hom geantwoord: “•Amen, Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die paradys wees.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En Jesus het vir hom gesê: “Ek sê vir jou, en dit is seker: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek het baie goeie nuus vir jou,” het Jesus dadelik geantwoord. “Jy gaan nie meer na die doderyk toe nie. Nee, jy gaan saam met My na die paradys toe. Vandag nog sal jy jou oë daar oopmaak.” |