Luke 23:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir Jesus: Here, dink aan my wanneer U in u koninkryk kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het verder gesê: “Jesus, onthou my asseblief wanneer U in u koninkryk kom.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy sê vir Jesus: Dink aan my, Here, wanneer U in u koninkryk kom. |
| Afrikaans 1983 | Verder sê hy: “Jesus, dink aan my wanneer U in u koninkryk kom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê toe: “Jesus, dink aan my wanneer U in u koninkryk kom! ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê hy vir Jesus: “Jesus, dink aan my wanneer God vir U Koning maak.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe kyk hierdie man na Jesus toe en sê: “Ag, Here, sal U asseblief aan my dink wanneer U daar in God se woonplek aankom?” |