Luke 23:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Pilatus vir die owerpriesters en die volk: Ek vind geen skuld in hierdie man nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarop het Pilatus aan die priesterhoofde en die skare gesê: “Ek vind niks krimineels aan hierdie man nie.”
Afrikaans 1933/1953 En Pilatus sê vir die owerpriesters en die skare: Ek vind geen skuld in hierdie man nie.
Afrikaans 1983 Daarop sê Pilatus vir die priesterhoofde en die skare: “Ek vind geen skuld in hierdie man nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop sê Pilatus aan die leierpriesters en die skare: “Ek vind geen skuld in hierdie mens nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Pilatus het vir die priesterleiers en die mense gesê: “Ek dink nie hierdie man het enige iets verkeerd gedoen nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ag nee wat, hy is onskuldig. Hy het niks verkeerds gedoen nie,” het Pilatus vir die godsdienstige leiers en die skare gesê wat om hom saamgedrom het.