Luke 23:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En 'n opskrif was ook oor hom geskrywe in Griekse en Latynse en Hebreeuse letters: DIT IS DIE KONING VAN DIE JODE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was ook ’n kennisgewing bokant Jesus se kop: “Hierdie man is die Koning van die Jode.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was ook 'n opskrif bokant Hom geskrywe in Griekse en Romeinse en Hebreeuse letters: HY IS DIE KONING VAN DIE JODE. |
| Afrikaans 1983 | Daar was ook 'n opskrif bokant Hom: “Dit is die koning van die Jode.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bokant Hom was daar ook 'n opskrif: “Hy is die koning van die Jode.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Bo-aan die kruis het hulle op 'n plank geskryf hoekom hulle vir Jesus gekruisig het. Hulle het daarop geskryf: “Hierdie man is die koning van die Jode.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bokant Jesus se kop was ’n nota vasgesit: “Hierdie man is die koning van die Jode.” |