Luke 23:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en gesê: As jy die koning van die Jode is, red jouself. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en gesê: “As jy die Koning van die Jode is, red jouself.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en gesê: As U die Koning van die Jode is, verlos Uself. |
| Afrikaans 1983 | en gesê: “As jy die koning van die Jode is, red jouself.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | met die woorde: “As jy die koning van die Jode is, red jouself!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het gesê: “As jy die koning van die Jode is, dan moet jy jouself red.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hier hang die koning van die Jode,” het hulle laggend uitgeroep. “Toe, wys ons hoe sterk jy is. Trek al daardie spykers uit jou uit en klim van die kruis af!” |