Luke 23:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die soldate het ook met hom gespot en na hom gekom en vir hom asyn geoffer, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ook die soldate het vorentoe beweeg en Jesus gespot. Hulle het vir Hom asynwyn aangebied |
| Afrikaans 1933/1953 | En die soldate het Hom ook bespot en gekom en vir Hom asyn gebring |
| Afrikaans 1983 | Ook die soldate het vorentoe gekom en Hom bespot. Hulle het vir Hom suur wyn aangebied |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook die soldate het met Hom die spot gedryf, terwyl hulle nader staan en vir Hom suur wyn aanbied, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die soldate het ook vir Jesus gespot. Hulle wou hê Hy moet suur wyn drink. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die soldate het lustig aan hierdie spottery deelgeneem deur ’n lap vol asyn in Jesus se mond te druk. |