Luke 23:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar is ook twee ander kwaaddoeners saam met hom gelei om gedood te word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Twee ander misdadigers is ook saam met Jesus weggelei om tereggestel te word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar is nog twee ander, kwaaddoeners, weggelei om saam met Hom tereggestel te word. |
| Afrikaans 1983 | Daar is ook twee ander, albei misdadigers, weggelei om saam met Jesus tereggestel te word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saam met Jesus is ook twee ander misdadigers weggelei om tereggestel te word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die soldate het ook twee ander mans weggevat om hulle saam met Jesus te kruisig. Hierdie mans was skelms. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus is nie alleen gekruisig nie. |