Luke 23:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want as hulle hierdie dinge doen in 'n groen boom, wat sal in die droë gedoen word?
Afrikaans (NLV) 2011 “As hulle hierdie dinge aan ’n groen boom doen, wat sal dan met die droë gebeur?”
Afrikaans 1933/1953 Want as hulle dit doen aan die groen hout, wat sal met die droë gebeur!
Afrikaans 1983 “As hulle dit met die groen hout doen, wat sal dan met die droë hout gebeur?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Want as hulle dit aan die groen hout doen, wat sal nie met die droë hout gebeur nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sê dit, want Ek is onskuldig, en kyk wat gebeur met My. Julle kan self dink wat sal gebeur met Jerusalem, Jerusalem wat skuldig is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kyk, as Jerusalem se mense bereid is om My dood te maak, moet hulle niks goeds te wagte wees nie. Jerusalem is soos ’n klomp dooie takke wat op ’n hoop lê. Al wat nog oorbly, is dat hulle aan die brand gesteek moet word.”