Luke 23:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Pilatus het Hom gevra en gesê: Is U die Koning van die Jode? En hy antwoord hom en sê: U sê dit.
Afrikaans (NLV) 2011 Pilatus het Hom toe gevra: “Is jy die Koning van die Jode?” Jesus het hom geantwoord: “Dit is soos u sê.”
Afrikaans 1933/1953 Toe vra Pilatus Hom en sê: Is U die Koning van die Jode? En Hy antwoord hom en sê: U sê dit.
Afrikaans 1983 Pilatus vra Hom toe: “Is jy die koning van die Jode?” Hy antwoord hom: “Dit is soos u sê.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Pilatus vra toe vir Hom: “Is u die koning van die Jode?” En Hy antwoord: “U sê dit.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Pilatus het vir Jesus gevra: “Is jy die koning van die Jode?” Toe antwoord Jesus vir Pilatus: “Jy sê self Ek is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pilatus vra toe vir Jesus: “Is al hierdie dinge waar? Dink jy regtig jy is die koning van die Jode?” “U het dit gesê,” het Jesus geantwoord.