Luke 23:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Pilatus het vonnis gegee dat dit moes wees soos hulle vereis het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Pilatus het daarop besluit dat hulle versoek uitgevoer moes word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe gee Pilatus uitspraak dat aan hulle eis voldoen moet word. |
| Afrikaans 1983 | Pilatus het toe besluit dat aan hulle eis voldoen moes word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Pilatus het daarom besluit om aan hulle eis te voldoen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dat Pilatus besluit het om te doen wat hulle vra. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uiteindelik het Pilatus ingegee: “Nou goed dan, laat hom maar gekruisig word!” |