Luke 23:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Pilatus het dan, wat Jesus wou loslaat, weer met hulle gespreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Pilatus het weer met hulle gaan redeneer omdat hy Jesus wou vrylaat, |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop spreek Pilatus hulle weer toe, omdat hy Jesus wou loslaat; |
| Afrikaans 1983 | Omdat Pilatus vir Jesus wou loslaat, het hy weer met hulle gepraat, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Pilatus het hulle weer aangespreek, omdat hy Jesus wou vrylaat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Pilatus het weer met die Joodse leiers en met die mense gepraat, want hy wou graag vir Jesus uit die tronk laat kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Pilatus wou dit nie doen nie. Daarom het hy weer probeer om die skare te oortuig dat Jesus losgelaat moes word. |