Luke 23:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Wat vir 'n sekere opstand in die stad gemaak is, en vir moord, in die tronk gewerp is.) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | (Barabbas was in die tronk gegooi oor ’n oproer in die stad en oor ’n moord.) |
| Afrikaans 1933/1953 | Di, was oor 'n sekere opstand wat in die stad plaasgevind het, en oor 'n moord in die gevangenis gewerp. |
| Afrikaans 1983 | Laat Barabbas vir ons los!” Barabbas was in die tronk oor 'n opstand in die stad en oor moord. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy is in die tronk gegooi as gevolg van 'n oproer in die stad, en vir moord. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Barabbas was in die tronk omdat hy die leier was van mense wat in Jerusalem opstandig geword het teen die Romeinse regering, en omdat hy iemand vermoor het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Barabbas was in die tronk omdat hy vroeër in Jerusalem aan ’n opstand teen die Romeine deelgeneem het. Boonop was hy ook ’n moordenaar. |