Luke 23:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nee, ook nie Herodes nie, want Ek het jou na hom toe gestuur; en kyk, daar word niks aan hom aangedoen wat die dood verdien nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Herodes het ook nie gronde gekry nie, want hy het hom teruggestuur na ons toe. Let ook daarop, Jesus het niks gedoen wat die doodstraf verdien nie.
Afrikaans 1933/1953 ja, ook Herodes nie, want ek het julle na hom gestuur; en daar is deur Hom niks gedoen wat die dood verdien nie.
Afrikaans 1983 Herodes het ook nie, want hy het hom na ons toe teruggestuur. Hy het beslis niks gedoen wat die dood verdien nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En Herodes kon ook nie, want hy het hom na ons teruggestuur. Hy het inderdaad niks gedoen wat die dood verdien nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Herodes kon ook niks kry wat hy verkeerd gedoen het nie, want hy het vir Jesus teruggestuur na my toe. Jesus het niks verkeerd gedoen nie, ek kan hom nie laat doodmaak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As julle my nie wil glo nie, gaan vra dan vir Herodes. Hy het ook vir Jesus ondervra. Herodes het my laat weet dat hierdie man niks gedoen het wat die doodstraf verdien nie.