Luke 23:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Pilatus, nadat hy die owerpriesters en die owerstes en die volk bymekaargeroep het,
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het Pilatus die priesterhoofde en die volksleiers bymekaargeroep
Afrikaans 1933/1953 Toe roep Pilatus die owerpriesters en die owerstes en die volk bymekaar en sê vir hulle:
Afrikaans 1983 Daarna het Pilatus die priesterhoofde, die lede van die Joodse Raad en die volk bymekaar geroep
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) •Pilatus het die leierpriesters, die volksleiers en die volk bymekaargeroep
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het Pilatus die priesterleiers en die leiers van die volk en al die mense bymekaargeroep.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kort daarna het Pilatus al die belangrikste godsdienstige leiers van die Jode na hom toe ontbied. Hy sê toe vir hulle: