Luke 23:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die owerpriesters en skrifgeleerdes het gestaan en Hom heftig beskuldig.
Afrikaans (NLV) 2011 Die priesterhoofde en die skrifkenners het daar gestaan en Jesus heftig beskuldig.
Afrikaans 1933/1953 En die owerpriesters en die skrifgeleerdes het Hom heftig staan en beskuldig.
Afrikaans 1983 Die priesterhoofde en die skrifgeleerdes het Hom heftig gestaan en beskuldig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die leierpriesters en die skrifkenners het daar gestaan en Hom hewig beskuldig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priesterleiers en die skrifgeleerdes was ook daar. Hulle het Jesus oor baie dinge beskuldig by Herodes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die godsdienstige leiers en die kenners van die Skrif wat ook daar was, het hierdie kans benut om Jesus van alles wat sleg is te beskuldig.