Luke 23:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele menigte van hulle het opgestaan en Hom na Pilatus gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hele vergadering het opgestaan en Jesus voor Pilatus gebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hele menigte van hulle het opgestaan en Hom na Pilatus gelei. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het die hele vergadering opgestaan en Jesus na Pilatus toe gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het die hele menigte opgestaan en Hom na •Pilatus gelei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hele Joodse Raad het toe opgestaan en hulle het vir Jesus na Pilatus toe geneem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe staan al die godsdienstige leiers op en vat Jesus na Pilatus toe. Hy was die Romeinse goewerneur. |