Luke 22:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sê vir hom: Waar wil jy hê moet ons voorberei? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle vra toe vir Jesus: “Waar verkies U dat ons dit voorberei?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle sê vir Hom: Waar wil U hê moet ons dit berei? |
| Afrikaans 1983 | Hulle vra Hom: “Waar wil U hê moet ons dit voorberei?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het vir Hom gevra: “Waar wil U hê moet ons voorbereidings tref?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die twee dissipels het vir Jesus gevra: “Waar wil U hê moet ons die ete gaan gereedmaak?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Waar moet ons dan die paasmaaltyd gaan voorberei?” vra hulle toe vir Hom. “Nie een van ons het dan ’n blyplek hier in Jerusalem nie.” |