Luke 22:71 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sê: Wat het ons nog getuienis nodig? want ons het self uit sy eie mond gehoor.
Afrikaans (NLV) 2011 Die reaksie was: “Waarom het ons dan nog getuienis nodig? Ons het dit mos nou self uit sy eie mond gehoor!”
Afrikaans 1933/1953 Daarop sê hulle: Wat het ons nog getuienis nodig! Want ons het dit self uit sy mond gehoor.
Afrikaans 1983 Daarop sê hulle: “Waarvoor het ons dan nog getuienis nodig? Ons het dit mos uit sy eie mond gehoor!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop sê hulle: “Waarom het ons enige verdere getuienis nodig? Want ons het dit self uit sy mond gehoor!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê die lede van die Raad: “Ons het nou genoeg gehoor. Ons het self gehoor wat hy sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die lede van die Joodse Raad ontplof van woede. “Wat meer het ons nodig? Nou het ons mos uit sy eie mond gehoor dat hy ’n godslasteraar is. Hy maak asof hy God is.”