Luke 22:70 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê hulle almal: Is U dan die Seun van God? En Hy sê vir hulle: Julle sê dat Ek is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe vra hulle almal: “Is jy dan die Seun van God?” Hy antwoord hulle: “Dit is soos julle sê — Ek is.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle sê almal: Is U dan die Seun van God? En Hy antwoord hulle: U sê dat Ek dit is. |
| Afrikaans 1983 | Toe vra hulle almal: “Dan is jy die Seun van God?” Hy sê vir hulle: “Dit is soos julle sê: Ek is!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe vra hulle almal: “Is jy dus die •Seun van God?” En Hy antwoord hulle: “Dit is julle wat sê dat Ek is.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die Raadslede het toe vir Jesus gevra: “Maar is jy die Seun van God?” En Jesus het geantwoord: “Julle sê self Ek is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dink jy regtig jy is die Seun van God?” “Julle sê Ek is!” |