Luke 22:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die dag van ongesuurde brode gekom, wanneer die pasga geslag moet word.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Dag van die Ongesuurde Brood waarop die paaslam geslag moes word, het aangebreek.
Afrikaans 1933/1953 En die dag van die ongesuurde brode het gekom waarop die pasga geslag moes word.
Afrikaans 1983 Die dag van die ongesuurde brood, waarop die paaslam geslag moes word, het aangebreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die dag van die Ongesuurde Brood, waarop die Pasgalam geslag moes word, het aangebreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was die eerste dag van die Fees van die Ongesuurde Brood. Daardie dag moes die mense die paaslam slag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die eerste dag van die paasfees waarop die paaslammetjies geslag moes word, het toe aangebreek.