Luke 22:69 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierna sal die Seun van die mens sit aan die regterhand van die krag van God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar van nou af sal Ek, die Seun van die Mens, aan die regterhand van die sterke God sit.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Van nou af sal die Seun van die mens sit aan die regterhand van die krag van God. |
| Afrikaans 1983 | Maar van nou af sal die Seun van die mens aan die regterhand van die almagtige God sit.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar van nou af sal ‘die •Seun van die Mens sit aan die regterhand van God, die Magtige. ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar van nou af sal Ek, die Seun van die mens, sit op die belangrikste plek langs God, God wat sterk is en wat oor almal regeer.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar kyk, van nou af sal alles begin verander. Julle sal nog die Seun van die mens op die belangrikste plek in die hemel sien sit. Hy sal daar langs God wees aan wie al die mag behoort.” |