Luke 22:68 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as ek julle ook vra, sal julle my nie antwoord nie en my nie laat gaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Al sou Ek ook ’n vraag stel, sal julle glad nie antwoord nie.
Afrikaans 1933/1953 En as Ek vra, sal u My tog nie antwoord of loslaat nie.
Afrikaans 1983 en al sou Ek vir julle 'n vraag stel, sal julle ook nie antwoord nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En as Ek 'n vraag vra, sal julle beslis nie antwoord nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En as Ek vir julle iets vra, dan sal julle My ook nie antwoord nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wat help dit Ek antwoord julle? Julle sal My in elk geval nie glo nie,” het Jesus gesê. “En as Ek julle iets vra, sal julle My ook nie antwoord nie.