Luke 22:67 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is U die Christus? vertel ons. En Hy sê vir hulle: As Ek dit vir julle sê, sal julle nie glo nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sê toe: “As jy die Messias is, sê dit vir ons.” Hy het hulle geantwoord: “As Ek dit vir julle sou sê, sal julle My glad nie glo nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en gesê: As U die Christus is, sê vir ons. En Hy antwoord hulle: As Ek vir u sê, sal u tog nie glo nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle sê toe: “As jy die Christus is, sê dit vir ons.” Maar Hy antwoord hulle: “Al sou Ek dit vir julle sê, sal julle tog nie glo nie; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het gesê: “As jy die Christus is, sê dit vir ons.” Maar Hy sê vir hulle: “As Ek dit vir julle sê, sal julle My beslis nie glo nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sê toe vir Jesus: “Sê vir ons reguit of jy die Christus is.” Jesus het vir hulle gesê: “As Ek vir julle reguit sê wie Ek is, dan sal julle My nie glo nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Jesus voor hulle kom, sê hulle vir Hom: “Kyk, moenie met ons speletjies speel nie. Sê reguit vir ons: is jy die Christus, die Een wat deur God na ons toe gestuur is, of nie?” |