Luke 22:65 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En baie ander dinge het hulle godslasterlik teen Hom gespreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het Hom bly laster deur baie ander dinge teen Hom kwyt te raak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En baie ander dinge het hulle lasterlik teen Hom gespreek. |
| Afrikaans 1983 | En nog baie ander godslasterlike dinge het hulle Hom toegesnou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En hulle het aangehou om Hom nog baie ander beledigende dinge toe te voeg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het Hom ook nog op baie ander maniere beledig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het Jesus ook beledig en allerhande godslasterlike dinge teenoor Hom kwytgeraak. |