Luke 22:63 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die manne wat Jesus vasgehou het, het hom gespot en hom geslaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die soldate wat Jesus bewaak het, het Hom gekoggel en geslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die manne wat Jesus gevange gehou het, het Hom bespot en geslaan. |
| Afrikaans 1983 | Die manne wat vir Jesus bewaak het, het aangehou om met Hom die spot te dryf en Hom te slaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die manne wat Hom gevange gehou het, was besig om die spot met Hom te dryf en Hom te slaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wagte wat vir Jesus gevang het, het Hom gespot en geslaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Intussen het die spul wat vir Jesus gevang het met Hom gespot en Hom rondgestamp. |