Luke 22:60 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Petrus sê: Mens, ek weet nie wat jy sê nie. En dadelik, terwyl hy nog praat, het die haan gekraai. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Petrus het geantwoord: “Man, ek het nie die vaagste benul waarvan jy praat nie!” Eensklaps, terwyl hy nog besig is om te praat, het daar ’n haan gekraai. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Petrus antwoord: Man, ek weet nie wat jy sê nie. En onmiddellik, terwyl hy nog praat, het die haan gekraai. |
| Afrikaans 1983 | Maar Petrus sê: “Man, ek weet nie waarvan jy praat nie!” En onmiddellik, terwyl hy nog praat, het daar 'n haan gekraai. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Petrus sê: “Man, ek weet nie waarvan jy praat nie.” En dadelik, terwyl hy nog besig was om te praat, het 'n haan gekraai. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Petrus het gesê: “Man, ek weet nie van wie jy praat nie.” En dadelik, terwyl Petrus praat, het die haan gekraai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hoor hier, ek was nog nooit eens naby Hom nie,” het Petrus geantwoord. Terwyl hy nog praat, het ’n haan iewers in die vroeë oggendure gekraai. |