Luke 22:57 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hom verloën en gesê: Vrou, ek ken hom nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Petrus het dit egter heftig ontken: “Vrou, ek ken Hom glad nie!”
Afrikaans 1933/1953 Maar hy het Hom verloën en gesê: Vrou, ek ken Hom nie.
Afrikaans 1983 Maar Petrus het dit ontken deur te sê: “Juffrou, ek ken Hom nie!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar hy het dit ontken: “Ek ken Hom nie, vrou!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Petrus het gesê dit is nie waar nie. Hy het gesê: “Mevrou, ek ken Hom nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Petrus het dit dadelik ontken en gesê: “Vroumens, jy maak ’n groot fout! Ek en daardie man is glad nie vriende nie.”