Luke 22:51 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus antwoord en sê: Laat julle so ver. En hy het sy oor aangeraak en hom gesond gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Jesus het gereageer: “Hou dadelik op hiermee!” Daarna het Hy die oor aangeraak en dit gesond gemaak.
Afrikaans 1933/1953 Maar Jesus het geantwoord en gesê: Hou op, dit is genoeg! En Hy het sy oor aangeraak en hom gesond gemaak.
Afrikaans 1983 Maar Jesus sê: “Hou op daarmee!” Daarna het Hy die oor aangeraak en hom genees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Jesus het gesê: “Hou op daarmee!” Hy het die oor aangeraak en die man genees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Jesus het vir die dissipel gesê: “Hou op!” Jesus het aan die slaaf se oor geraak en Hy het die slaaf gesond gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Stop! Hou dadelik op!” het Jesus gou vir hom gesê. Toe raak Hy die werker se oor aan. Dit was dadelik gesond.