Luke 22:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En een van hulle het die dienaar van die hoëpriester geslaan en sy regteroor afgekap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Een uit hulle geledere het toe na die slaaf van die hoofpriester gekap en sy regteroor afgekap. |
| Afrikaans 1933/1953 | En een van hulle het die dienskneg van die hoëpriester getref en sy regteroor afgekap. |
| Afrikaans 1983 | Een van hulle slaan toe na die slaaf van die hoëpriester en kap sy regteroor af. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop het een van hulle die slaaf van die hoëpriester getref, en sy regteroor afgekap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Een van die dissipels het toe met sy swaard na die hoëpriester se slaaf gekap. Hy het die slaaf se regter-oor afgekap. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Voordat Hy kon antwoord, pluk een van die dissipels skielik ’n swaard uit en kap daarmee die regteroor van een van die hoëpriester se werkers af. |