Luke 22:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle was bly en het 'n verbond aangegaan om hom geld te gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle was opgewonde en het ooreengekom om geld aan hom te gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle was bly en het met hom ooreengekom om hom geld te gee. |
| Afrikaans 1983 | Hulle was bly en het ooreengekom om hom daarvoor te betaal. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle was bly, en het afgespreek om hom geld te gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle was bly en hulle het besluit om vir Judas geld te gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die godsdienstige leiers was in ekstase oor Judas se aanbod. “Ons sal jou baie goed betaal,” het hulle vir hom gesê. |