Luke 22:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir hulle: Waarom slaap julle? staan op en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sê toe vir hulle: “Waarom is julle aan die slaap? Staan op en bid dat julle nie aan versoeking sal toegee nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy sê vir hulle: Wat slaap julle? Staan op en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy sê toe vir hulle: “Waarom slaap julle? Staan op en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En Hy het vir hulle gesê: “Waarom slaap julle? Staan op en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir hulle gevra: “Hoekom slaap julle? Staan op en bid dat niks sal gebeur wat julle sal laat sonde doen nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sê toe vir hulle: “Word wakker! Dis nie nou die tyd om te lê en slaap nie. Julle moet nou bid dat julle nie voor die sonde swig nie.” |