Luke 22:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En 'n engel het uit die hemel aan hom verskyn wat hom versterk het.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar het ’n engel uit die hemel aan Jesus verskyn en Hom versterk.
Afrikaans 1933/1953 En 'n engel uit die hemel het aan Hom verskyn en Hom versterk.
Afrikaans 1983 'n Engel uit die hemel het aan Hom verskyn en Hom versterk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar het 'n engel uit die hemel aan Hom verskyn en Hom versterk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe kom daar 'n engel uit die hemel. Hy het aan Jesus verskyn en vir Hom krag gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl Jesus nog bid, het ’n engel daar na Hom toe gekom om Hom krag te gee vir alles wat op Hom gewag het.