Luke 22:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy is van hulle teruggetrek omtrent 'n klipgooi, en het neergekniel en gebid: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het Hom toe van hulle afgesonder, ongeveer ’n klipgooi ver. Daar het Hy gekniel en gebid: |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het Hom van hulle afgesonder omtrent so ver as 'n mens met 'n klip kan gooi, en neergekniel en gebid |
| Afrikaans 1983 | Hy het Hom toe van hulle afgesonder omtrent so ver as 'n mens met 'n klip kan gooi. Daar het Hy gekniel en gebid: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het toe 'n entjie van hulle af weggestap, ongeveer 'n klipgooi ver, gekniel en gebid: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het 'n bietjie verder van die dissipels gaan staan, omtrent so ver soos 'n mens met 'n klip kan gooi. Hy het gekniel en gebid |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het toe ’n ent van hulle af weggestap, omtrent so ver as wat ’n mens met ’n klip kan gooi. |