Luke 22:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Hy op die plek was, sê Hy vir hulle: Bid dat julle nie in versoeking kom nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Hy op ’n sekere plek kom, sê Hy vir hulle: “Hou aan bid dat julle nie aan versoeking sal toegee nie.”
Afrikaans 1933/1953 En toe Hy op die plek kom, sê Hy vir hulle: Bid dat julle nie in versoeking kom nie.
Afrikaans 1983 Toe Hy op die plek aankom, sê Hy vir hulle: “Bid dat julle nie in versoeking kom nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Hy by die plek aankom, sê Hy vir hulle: “Bid, sodat julle nie in versoeking kom nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe hulle by die Olyf-berg kom, het Jesus vir die dissipels gesê: “Julle moet bid dat julle sal aanhou om My te volg, ook wanneer julle swaarkry.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar aangekom, sê Hy vir hulle: “Julle moet ernstig bid dat julle nie in die versoeking beland en teen God sondig nie.”