Luke 22:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het gegaan en met die owerpriesters en owerstes gespreek hoe hy Hom aan hulle kon oorlewer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het toe weggegaan om te onderhandel met die priesterhoofde en die bevelvoerders van die tempelwag oor hoe hy Jesus aan hulle sou uitlewer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het hy gegaan en met die owerpriesters en hoofde beraadslaag hoe hy Hom aan hulle kon oorlewer. |
| Afrikaans 1983 | Hy het toe met die priesterhoofde en die offisiere van die tempelwag gaan praat oor hoe hy Jesus in hulle hande kan laat kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het weggegaan en met die leierpriesters en die bevelvoerders van die tempelwag onderhandel oor hoe hy Hom aan hulle kon oorlewer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe gaan Judas na die priesterleiers en die offisiere van die wagte wat by die tempel gewerk het. Judas het met hulle gepraat oor hoe hy hulle kon help om Jesus te vang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die duiwel self het in Judas ingevaar. |