Luke 22:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sê: Here, kyk, hier is twee swaarde. En Hy sê vir hulle: Dit is genoeg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sê toe daarop: “Here, let op, hier is twee swaarde.” Hy sê vir hulle: “Dis genoeg.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle sê vir Hom: Here, kyk hier is twee swaarde. En Hy antwoord hulle: Dit is genoeg. |
| Afrikaans 1983 | Hulle sê toe: “Here, kyk hier is twee swaarde.” “Ons laat dit daarby,” antwoord Hy hulle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sê toe: “Here, kyk hier is twee swaarde.” Hy sê vir hulle: “Dit is genoeg.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê die dissipels: “Here, kyk ons het twee swaarde.” Maar Jesus het gesê: “Nee, daaroor sal ons nie weer praat nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê die dissipels vir Jesus: “Ons sal doen wat U sê. Ons het darem twee swaarde hier tussen ons as dinge regtig handuit ruk.” “Dis meer as genoeg,” het Jesus geantwoord. |