Luke 22:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Satan in Judas ingegaan, met die bynaam Iskariot, wat in die getal van die twaalf was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Satan het in Judas ingevaar wat Iskariot genoem is, een van die twaalf. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Satan het in Judas gevaar, wat Isk riot genoem word en wat uit die getal van die twaalf was. |
| Afrikaans 1983 | Die Satan het in Judas, wat Iskariot genoem is en een van die twaalf was, ingevaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Satan het in Judas, wat Iskariot genoem is, een van die twaalf, ingevaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Een van die dissipels se naam was Judas. Hulle het hom ook Iskariot genoem. Die Satan het in Judas ingegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Judas Iskariot, een van Jesus se eie dissipels, het agteraf na hulle toe gekom en vir hulle gesê dat hy hulle sou help om Jesus te vang. |