Luke 22:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek beskik vir julle 'n koninkryk soos my Vader vir My bestem het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Net soos my Vader ’n koninkryk aan My toegewys het, só bemaak Ek dit ook aan julle |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek beskik vir julle 'n koninkryk soos my Vader dit vir My beskik het, |
| Afrikaans 1983 | Net soos my Vader 'n koninkryk aan My bemaak het, so bemaak Ek 'n koninkryk aan julle, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek bemaak aan julle 'n koninkryk, net soos my Vader dit aan My bemaak het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom sal Ek vir julle konings maak soos my Vader vir My 'n Koning gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom het Ek ’n wonderlike geskenk vir julle. Ek gaan vir julle elkeen ’n spesiale plek gee daar in die splinternuwe wêreld wat God aan my sorg toevertrou het. |