Luke 22:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle is hulle wat by my gebly het in my versoekings.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar julle is die mense wat deur dik en dun in my swaarkry by My gebly het.
Afrikaans 1933/1953 En dit is julle wat altyddeur by My gebly het in my versoekinge.
Afrikaans 1983 “Julle is die mense wat in my beproewings altyddeur by My gebly het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Julle is die mense wat deur al my beproewinge steeds by My gebly het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle het altyd by My gebly toe dit sleg gegaan het met My.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle wat my volgelinge is, is so kosbaar vir My. Julle was bereid om deur dik en dun by My te staan.